Sam Riley

Sam Riley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Samuel Peter W. Riley
Geboorte 8 Januarie 1980 (1980-01-08)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sam Riley (gebore 8 Januarie 1980) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Control (2007), On the Road (2012), Maleficent (2014), en Pride and Prejudice and Zombies (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne